Adding measurable value to your business and all stakeholders involved, through developing your most valuable asset, your people.

Publications

Toeval of nie - 13 Maart 2020

Is iets regtig toeval of deel van jou lotsbestemming?
Baie keer lyk dit of dinge toevallig gebeur, maar mens wonder
soms of daar ’n groter plan is.  Antoinette Lortan, ’n  lewensafrigter, vertel dat sy eendag iemand in ’n winkel met geld uitgehelp het. “Een jaar later was ek weer in die omgewing en sy het nader geloop en my omhels en die geld teruggegee.
Ek wou dit nie vat nie, maar sy het daarop aangedring. Daardie dag het ek toevallig die geld nodig gehad, maar ek glo glad nie
dat die voorval toevallig gebeur het nie.”
LEARN MORE

How to juggle a balanced lifestyle

How to juggle a balanced lifestyle
You might read this thinking, “…not another article on work-life balance.” But take a moment and open your mind to new possibilities. A new year is on the horizon and the only way to achieve greater work-home harmony is to think and do things differently.
READ MORE

Time Management - May 2014

According to Antoinette Lortan, Executive and Life Coach and owner of Human Mirror Coaching and Consultancy, effective time management plays an integral role in improving the quality of your everyday life by helping you to reduce stress, gain control and self-confidence, and give you a sense of achievement by increasing your productivity.
LEARN MORE

About Antoinette - November 2010 Edition

Antoinette Lortan packed in a successful career in the corporate world of pharmaceuticals because she’s passionate about helping people meet their goals. She also wanted to spend more time with her husband and two daughters, so working for herself, doing something she loves and being close to home ensures that she’s met her own goals too.
LEARN MORE

What is Life Coaching? -  February 2011 Edition

When I started off as life coach after qualifying as Professional and Consciousness Coach, I looked at various definitions to explain to people exactly what life coaching entails and how it can support them in achieving their goals and making their life’s vision a reality. What struck me was that every client had a different definition after being through the process
LEARN MORE

Hoe Om Op Te Hou Uitstel

Is jy in die gewoonte om uit te stel en af te stel?
Waarna streef jy?
Vind uit hoe jy die kruin van die berg kan bereik
en jou vlag kan plant!
LEARN MORE

Hoe definieer jy sukses?

’n Bankbalans soos Oprah s’n? Om jou eie baas te wees of sterstatus te bereik? Of is sukses eenvoudig om al die balle van jou persoonlike en professionele lewe in die lug te hou? Toe FINESSE onlangs vyf lesers by die Melrose Arch Hotel in Johannesburg ontmoet het om hieroor te gesels,
was dit duidelik dat sukses ’n individuele ding is.
Met die hulp van Antoinette Lortan, ’n persoonlike en korporatiewe lewensafrigter, het ons dié vyf een taak gestel: Deel julle opinies en ondervindings oor sukses.
LEARN MORE

HELP! Ek Brand Uit - October 2011 Edition

Dit voel heeltyd of daar wurms onder jou vel rondkruip...
selfs wanneer jy probeer slaap.
En al slaap jy, bly jy móég.
Jy wens almal wil jou net ’n bietjie uitlos!
LEARN MORE

Hoe Om Op Te Hou Uitstel - September 2011 Edition

Berge klim is onvermydelik deel van ons lewe, en jy moet klim om te kan groei. Party van jou doelwitte voel vir jou soms soos ’n berg wat voor jou lê, en om by hulle uit te kom beleef jy dikwels vrees en teenstand. Dit is deel van jou groeiproses – dis jou keuse om gefrustreerd of gefassineerd te klim tot bo!
LEARN MORE

Article on Family - October 2010 Edition

Let’s start with what “confrontation” means.
The best Web definition:
“A discord (lack of agreement or harmony),
resulting from a clash of ideas or opinions.”
I need to start with a quote from Carl Jung, who was
a Swiss psychiatrist, an influential thinker and the founder of analytical psychology. “Everything that
irritates us about others can lead to an understanding of ourselves.”
Proudly designed by CherryLemon Design
linkedin facebook pinterest youtube rss twitter instagram facebook-blank rss-blank linkedin-blank pinterest youtube twitter instagram